Bybel – NLV Kreatiewe Joernaal

R699.00 incl. VAT

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
Indeks van woordkuns-teksverse

1 in stock

SKU: BIBNLVKREAT Categories: ,