Gospills Afrikaans – Tekens

R80.00 incl. VAT

Gospills® is bybel versies in ‘n kapsule, wat ‘n inspirerende boodskap het, wat U met U vriende en geliefdes kan deel.

Heg U gees op en kom in saamestemming met God en Sy Woord, daagliks! Met 30 kapsule in ‘n bottel – gee dit vir U een bybel versie per dag, en so deel ons die Evangelie (Gospel) ook.

10 in stock

SKU: GOSTEKENS Category: